Reasonable Christianity?

MONOTEÏSME: Hoekom daar net een God kan wees! Gesprek met Patric Daniels (AFRIKAANS)

Roland Albertus

Send us a text

In vandag se episode gesels ek saam met Patric Daniels oor die belangrkheid van objektiewe waarheid, die bewystukke vir God se bestaan, sowal as die redes hoekom daar net een opperwese/God kan wees. 

Patric is 'n Christen vir 25 jaar en dien as a wyksraadslid in ons plaaslike munisipaliteit. Ek het vir Pat (soos almal hom ken) ontmoet toe ek 19 was en sedert dan het hy 'n geweldige belangrike rol in my en my vrou se lewe gespeel as 'n mentor, 'n  broer en 'n vriend.

Ek het nogaltyd baat gevind by sy wyshied en leiding so ek hoop dat sy deelname aan hierdie episode vir jou 'n seën sal wees.


Podcasts we love

Check out these other fine podcasts recommended by us, not an algorithm.

BibleThinker Artwork

BibleThinker

Mike Winger
Reasonable Faith Podcast Artwork

Reasonable Faith Podcast

William Lane Craig
Look at the Book Artwork

Look at the Book

Desiring God
Within Reason Artwork

Within Reason

Alex J O'Connor
Socrates in the City Artwork

Socrates in the City

Socrates in the City
Unbelievable? Artwork

Unbelievable?

Premier Unbelievable?